Klas van 2020: Hoërskool Framesby
2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ons voorgehou het. Ons dink aan elkeen van julle as `n ware kampioen wat hierdie moeilike jaar op `n besondere wyse gehanteer het – nog soveel te meer as jy voluit geoefen het en gepoog het om vir jou skool se eerstespan te speel. Ons sou graag aan elke kind in die skool wou erkenning gee, omdat julle in ons oë almal kampioene is.
Hier is leerders van Hoërskool Framesby wat uitgemis het op skoolaktiwiteite, onder andere die eerste netbalspan/eerste hokkiespan. Die Covid-jaar sal die 2020-klas vir baie jare aan mekaar bind en sal onthou word as die klas wat groot uitdagings moes trotseer om hul skoolloopbaan te kon voltooi. Klik hier om meer te lees.
O.19A Netbal

Eerste ry: Shaneel Greyling, Anja Baard, Hanniska van Vuuren, Lindie Jansen, Leila Holm
2de ry: Charlize Els, Juanita van Tonder, Jané Nels, Nikhe Vlok, Karla Scheffer
O.19A Dogtershokkie
Met die gedrukte PE & Surrounds Klas van 2020 uitgawe, wil ons iets aan die leerders en ouers gee om julle te herinner aan hierdie uitsonderlike jaar.
Lees die PE & Surrounds Klas van 2020 uitgawe hier. Kry jou harde kopie by al die deelnemende skole. AWSUM het by `n paar matrieks en Gr 7’s gaan uitvind hoe hulle voel oor die sportjaar wat verlore is. Lees die onderhoude hier.