Hoërskool Framesby swemmer ontvang silwer aan die SA Senior Swemkampioenskappe
Hoërskool Framesby swemmer Kaitlynne Horne het die afgelope week (8 – 13 April) aan die Suid-Afrikaanse Senior Swemkampioenskappe deelgeneem. Ons deel graag haar uitslae:
- 2de 400m Individual Medley
- 5de 1 500m Individual Medley
- 7de 800m Vryslag
Baie geluk Kaitlynne en baie sterkte met jou voorbereiding vir die Kampioenskappe in Egipte.