Hoërskool Framesby rugbyspelers vaar puik teen top-skole
Hoërskool Framesby rugbyspelers vaar puik teen top-skole:
o.16 Paarl Gim Week
- Framesby vs Nelspruit Verloor 26-52
- Framesby vs Hs Rustenburg Verloor 19-32
- Framesby vs Hilton College Verloor 19-50
o.15 Frans Malherbe-week
- Framesby vs HTS Drostdy Verloor 8-14 (Man vd wedstryd: Chales Blignaut
- Framesby 0 vs Paul Roos 31
- Framesby 0 vs Helpmekaar 33
Kearsney Easter Rugby Festival – 1ste rugbyspan:
- wen Hoërskool Noord-Kaap 35 – 7
- verloor teen Durban High School 31 – 10
- verloor teen Hoërskool Monument 28 – 7