AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school

logo

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • [Onderhoud] Zwartkop- Eerstespan Hokkiedogterskaptein – Christea Janse van Vuuren

  • Hoërskool Witteberg se hokkiespelers word gekies vir onderskeie Noord-Vrystaat hokkiespanne

  • Hoërskool Eldoraigne vs Hoërskool Zwartkop: Hier is Hoërskool Eldoraigne se A dogtershokkiespanne

  • [Onderhoud] Zwartkop- Eerstespan Netbalkaptein – Ané van Jaarsveld

  • Hoërskool Eldoraigne vs Hoërskool Zwartkop: Hier is Hoërskool Eldoraigne se A Seunshokkiespanne

Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News
Home›Regional News›Eastern Cape›Hoërskool Framesby oudleerder deel haal reis

Hoërskool Framesby oudleerder deel haal reis

By Karien Frans
20th March 2023
739
0
Share:

Yvette Potgieter gesels: Ek het in 2004 vir die eerste keer my voete op Framesby se skoolgronde gesit, of sal ek sê my wiele parkeer aangesien ons as leerlingbestuurders by die skool moes opdaag met n kar wat uit ‘n kartonboks gemaak is, wiele om ons enkels en n groot rooi L op elkeen se rug geplak. Dit was die streng instruksies van die graad 12 leerders. Ek het in 2008 matrikuleer en sal tot vandag toe nooit ons eerste week by die skool vergeet nie. Daar is baie goeie herinneringe en hoogtepunte van my 5 jaar loopbaan by Framesby, maar om ‘n paar te noem sal beslis die bekende interhuisatletiekdae tussen die Kritte en Visse wees, die gees van interskole asook ons matriekjaar.

Ek het nie regtig uitgeblink in sport nie, maar het dit vreeslik geniet. My hele hoërskoolloopbaan het ek muurbal gespeel en gedans. Ek het vir twee jaar landloop gedoen en ek was ook betrokke by landsdiens in graad 8. Ek het direk na skool somatologie by Elizabeth’s Beauty School gaan studeer. Na ‘n paar jaar se ondervinding het ek in 2014 besluit om my vlerke te sprei en vir myself te begin werk. Dit was beslis een van die moeilikste asook een van die
beste besluite van my lewe. In 2016 het ek die geleentheid gehad om vir ‘n jaar deeltyds vir dr. Odendaal in sy praktyk in die akneekliniek te werk. Ek is ook aan die einde van 2016 genooi om vir ‘n kort rukkie te gaan uithelp in n salon op ’n privaatoord in die Seychelles wat n ongelooflike geleentheid was. Ek het tans my eie skoonheids salon “Flourish Skincare and Beauty Studio”. Verlede jaar het ek met ‘n wonderlike man getrou waarmee ek snaaks genoeg het op skool uitgegaan het. Ons paadjies het weer aan die einde van 2020 gekruis en die res was soos hulle sê geskiedenis. Ons het 2 hondekinders Tyson, ‘n 13 jarige Rottweiler en Onyx, ‘n 2 jarige French Bulldog. My advies aan huidige skoliere: Geniet elke oomblik van jonkwees, tyd staan vir niemand stil nie.

 

TagsOudleerder
Previous Article

Hoërskool Framesby atleet vaar uitstekend tydens SA Sprint ...

Next Article

Laerskool Lorraine Primary Bestmed Cycling Team excels ...

Share:

Related articles More from author

  • Breede ValleyLaerskool Worcester-OosRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Worcester-Oos gee heldeverering aan Blitzbok-oudleerder

    25th November 2022
    By Karien Frans
  • HighveldHoërskool VolksrustMpumalangaRegional News

    Hoërskool Volksrust oudleerder se gedigte haal 2de plek in SA

    31st January 2022
    By Andreneza Damonse
  • HelderbergHoërskool StrandRegional NewsWestern Cape

    HS Strand oudleerder stap weg as wenner van gholftoernooi

    15th June 2022
    By Karien Frans
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby oudleerder omskep vyf jaar se herinneringe in woorde

    27th February 2024
    By Karien Frans
  • Gauteng PretoriaHoërskool GarsfonteinPTA EastRegional News

    HS Garsfontein oudleerder gaan SA verteenwoordig by die UCI Wêreldkampioenskap

    4th August 2022
    By Andreneza Damonse
  • Eastern CapeHoërskool FramesbyPort Elizabeth and SurroundsRegional News

    Hoërskool Framesby gesels met nòg ‘n oudleerder wat sy ervaring op- en na hoërskool deel

    25th April 2023
    By Karien Frans

  • Laerskool StaatsNorthern CapeRegional News

    Staats Primary School dancers reap medals at the SA Irish Dance Championships

  • Gauteng PretoriaLaerskool WitpoortPTA EastRegional News

    Laerskool Witpoort Kwartaal 1 uitblinkers

  • Hoërskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Swellendam se eie Kaapse Klopse

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© Awsum News.



Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us