Hoërskool Framesby leerder is in die o.19B OP-muurbalspan ingesluit
ADVERTISEMENT
Hoërskool Framesby se Dewan Wessels (Gr. 12) is in die o.19B OP-muurbalspan ingesluit wat vanaf 28 Junie-2 Julie in Stellenbosch aan die Nasionale Interprovinsiale Muurbaltoernooi gaan deelneem. Nathan Hall (0.19A) en Ruben Bouwer is ook ingesluit in dié span.