Hoërskool Framesby gimnastiekuitslae
ADVERTISEMENT
Leolin Pietersen Gr11 en Simonique Grobler Gr10 gaan Saterdag, 1 April 2023 in Pretoria aan die 1ste rondte proewe deelneem om Suid-Afrika te teenwoordig by die Wêreldtrampoliekampioenskappe. Dit vind in Birmingham, Engeland in November die jaar
plaas. Hoërskool Framesby wens hulle alle sterkte toe.