Hoërskool Framesby dogters is opgeneem in die Oos-Kaap Skole Swemspan
ADVERTISEMENT
Die volgende Hoërskool Framesby dogters is opgeneem in die Oos-Kaap Skole Swemspan om by SA’s deel te neem.
- Chloe Steyn
- Teegan Pio
- Kaitlynne Horne
Baie geluk julle. Ons is baie trots op julle.