Hoërskool Framesby bergfietsryers hou die skool se naam hoog
ADVERTISEMENT
JES Santos (gr 8) is ons eerste bergfietsryer wat vir die Nasionale XCO kampioenskap in Gauteng gekwalifiseer het. Hoërskool Framesby is baie trots op jou, JES!
JES Santos het die naweek aan die SA XCO-kampioenskappe in Gauteng deelgeneem en het 22e in sy oudersdomsgroep geëindig. Daar lê groot dinge vir hierdie jong man voor . Baie trots op jou. Die volgende leerders en personeel het aan die Bay by Bike kompetisie deelgeneem en goeie uitslae
behaal:
- 40 km – 122 deelnemers Tian Diedericks – 3e algeheel, Stephan Roth – 18e algeheel
- 20 km – 115 deelnemers Jeanre Oelofse – 3e algeheel, Marko Delport – 5e algeheel,Stefan Boshoff – 13e algeheel,Wiehan Viviers – 43e algeheel,Xander Botha – 20e algeheel,Hendre Viviers – 31e algeheel,Christiaan Bekker – 50e algeheel,Marie-Louise Strydom – 69e algeheel, Darius van Nieuwenhuizen – 105e algeheel, Mev. C. de Witt – 62e algeheel, Mev. M. Basson – 93e algeheel,
- 10 km – 78 deelnemers Ane van der Mescht – 33e algeheel,
- Junior Vroue • Annabelle Jonck – 16de
- Seuns o.17 Jaco Strydom – 33ste, Luhann Sprong – 61ste
- Seuns o.19 Francois Vosloo – 29ste,Marco Sprong – 31ste en Tiaan Peens – 38ste