Hoërskool Framesby atlete neem aan die Khulsande -10km Padwedloop deel
ADVERTISEMENT
‘n Paar van Hoërskool Framesby se landloopatlete het aan die Khulasande 10km-wedloop deelgeneem. Jamie-Lee Bester behaal in die junior dames-afdeling ‘n tweede plek in ‘n tyd van 46:18 en Kylie Vermaak ‘n derde plek met ‘n tyd van 47:32. Baie geluk aan al die Framesby-atlete wat deelgeneem het.