Klas van 2020: Hoërskool Despatch
2020 is `n jaar wat jy in jou lewe nooit sal vergeet nie. Ons gee graag erkenning aan daardie leerlinge wat die skole aan ons voorgehou het. Ons dink aan elkeen van julle as `n ware kampioen wat hierdie moeilike jaar op `n besondere wyse gehanteer het – nog soveel te meer as jy voluit geoefen het en gepoog het om vir jou skool se eerstespan te speel. Ons sou graag aan elke kind in die skool wou erkenning gee, omdat julle in ons oë almal kampioene is.
Hier is leerders van Hoërskool Despatch wat uitgemis het op skoolaktiwiteite, onder andere die eerste rugbyspan/eerste netbalspan/eerste hokkiespan. Die Covid-jaar sal die 2020-klas vir baie jare aan mekaar bind en sal onthou word as die klas wat groot uitdagings moes trotseer om hul skoolloopbaan te kon voltooi. Klik hier om meer te lees.
O.19A Rugby

Zane van Wyk

Wian Meyer

Tian de Klerk

Ryan Prince

Ruché Wannies

Roux Le Roux

Ricardo Deyzel

Neo Sias

Mark Roos

Lucio Arries

Divan Hills

Dandré van Heerden

Benji Breytenbach

Austin Porter

Arno Meiring
O.19A Netbal

Shené Visser

Sharon Dlomo

Monique Wölke

Mi-Juan Barnard

Loné Smith

Kelly Oosthuizen

Kaylen Barnard

Anke Bekker
O.19A Dogtershokkie

Tarien Coetzer

Simone van der Mescht

Shannon Kriel

Sanet Viljoen

Kaylin Victor

Jessica Casely

Iliana Minnie

Hannerie du Toit

Denise Harmse

Chevonne Booysen

Chanique Riddin

Carla Esterhuizen

Asisipho Tshayi

Asisipho Jibiliza
O.19A Seunshokkie

Eerste ry: Dian Freemantle, Leon Oelofse, Nikolaas du Toit, Luvo Mtulu, Herman Lamprecht. Tweede ry: Jacques Vermeulen, Hencoh Erasmus, Diaan Moolman, Jonathan Knox. Derde ry: Akha Heinse, Brandon Hansen, Wendell Slabbert, Christiaan Knox, Marló Wilken, Ewan Kemp.
Met die gedrukte PE & Surrounds van 2020 uitgawe, wil ons iets aan die leerders en ouers gee om julle te herinner aan hierdie uitsonderlike jaar.
Lees die PE & Surrounds Klas van 2020 uitgawe hier. Kry jou harde kopie by al die deelnemende skole.
AWSUM het by `n paar matrieks en Gr 7’s gaan uitvind hoe hulle voel oor die sportjaar wat verlore is. Lees die onderhoude hier.