Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op leerder se kragoptel prestasie
SA Classic Kragoptel – Dag 3 Uitslae Silwer vir Abigaill Doyle! Die Hoërskool Brandwag is ongelooflik trots op Abigaill Doyle, wat ‘n silwermedalje verower het in die 84+kg sub-junior divisie by die SA Classic Kragoptel-kampioenskappe! Haar harde werk en deursettingsvermoë het vandag gewys, en sy het Brandwag se naam met trots gedra. Baie geluk, Abigaill!