Die Hoërskool Brandwag hokkiespeler deur na 2de rondte van OP-proewe
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Brandwag is trots op Simone Shields wat deur is na die 2de rondte van die o.18 OP-Hokkie proewe wat 7 Mei in Grahamstad sal plaasvind.
ADVERTISEMENT