16 Atlete van Hoërskool Framesby gekies om Oostelike-Provinsie te verteenwoordig
ADVERTISEMENT
Oostelike Provinsie Atletiekliga ASA 2. Die afgelope Vrydag en Saterdag was die OP-Atletiekkampioenskappe by die NMU-Atletiekstadion. Soos wat dit die hele seisoen was, het Hoërskool Framesby se atlete hul staal getoon en uitmuntende prestasies behaal. ‘n Allemintige sestien atlete het gekwalifiseer om die OP te verteenwoordig by die ASA Sub-Jeug, Jeug en Junior Kampioenskappe wat vanaf die 23ste tot die 25ste Maart in Pietermaritzburg
plaasvind. Die atlete is as volg:
- Jamie-Lee Bester – D 0.16 – 1500m Hindernis
- Kylie Klaasen – D 0.16 – Hoogspring
- Esri le Grange – D 0.16 – Hamergooi
- Tiané Slabbert – D 0.16 – Paalspring
- Annree van Zyl – D 0.16 – Paalspring
- Jade de Jager – D 0.18 – Paalspring
- Ruzanne du Randt – D 0.18 – Hoogspring
- Zalita Knoetze – D 0.18 – Hamergooi
- Alexia Meiring – D 0.18 – Paalspring
- Esmeri Oberhauser – D 0.18 – 2000m Hindernis
- Inge van Eyk – D 0.18 – Paalspring
- Zanri Black – D 0.20 – 400m en 400m Hekkies
- Lincoln Kunneke – S 0.16 – Hamergooi en Diskus
- Kayden Thoressen – S 0.16 – Paalspring
- JJ de Lange – S 0.18 – Paalspring
- Schalk Stroebel – S 0.20 – Paalspring
Die atlete het uitmuntend presteer en het altesaam 33 medaljes ingepalm waarvan:
1. 12 Goud
2. 15 Silwer
3. 6 Brons
Dogters 0.16 Goud
- Jamie-Lee Bester – 1500m Hindernis
- Kylie Klaasen – Hoogspring
- Esri le Grange – Hamergooi
- Tiané Slabbert – Paalspring
Silwer
- Lienke Els – 1500m Hindernis
- Annree van Zyl – Paalspring
Dogters 0.18 Goud
- Zalita Knoetze – Hamergooi
- Inge van Eyk – Paalspring
Silwer
- Tanya Boshoff – 400m
- Jade de Jager – Paalspring
- Meke de Vries – 100m Hekkies
- Ruzanne du Randt – Hoogspring
- Alexia Meiring – Paalspring
- Esmeri Oberhauser – 2000m Hindernis
Brons
- Meke de Vries – 400m Hekkies
- Zané Jubber – 3000m
- Ilke Wolmarans – 800m en 1500m
Dogters 0.20 Goud
- Zanri Black – 400m Hekkies
- Anri van Zyl – 100m Hekkies
Seuns 0.16 Goud
- Kayden Thoressen – Paalspring
Silwer
- Lincoln Kunneke – Gewigstoot, Diskus en Hamergooi
- Kayden Thoressen – Hoogspring
Brons
- Stefan Boshoff – 1500m Hindernis
- Wian Venter – Paalspring
Seuns 0.18 Goud
- JJ de Lange – Paalspring
- Dallian Oerson – 3000m
Silwer
- Dallian Oerson – 1500m
Seuns 0.20 Goud
- Shaun-Michael Scharneck – Spiesgooi
Silwer
- Ruan Erskine – Silwer
- Schalk Stroebel – Silwer