VRL prestasie vir Hoërskool Hangklip
Hoërskool Hangklip is trots op Onele Manxiwa wat gekies is as een van slegs vier verteenwoordigers uit ons distrik om op die VRL-komitee op kringvlak te dien! Dit is ’n wonderlike prestasie, en ons weet Onele sal Hoërskool Hangklip met trots en toewyding verteenwoordig.