Laerskool Cradock Prestige Toekennings
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende leerders wat toekennings ontvang het by vanjaar se prysuitdeling.
DUX-Leerder:
- Die leerder met die hoogste gemiddeld persentasie in sy graad 6- en 7 jaar – Matthew Valavi (96,2%)
Annatjie Grobbelaar Wisselbeker:
- Graad 7-leerder wat betrokke was by en die grootste rol gespeel het in CLS se opvoedingsprogram – Akademie, Sport & Kultuur – Liané van der Walt
Leierskap – Dogters:
- Dogter wat die meeste as leier in 2022 ontwikkel het – Truby Willard
Leierskap – Seuns:
- Seun wat die meeste as leier in 2022 ontwikkel het – Zunaid Mohammed

Matthew Valavi, Me. Maree en Liané van der Walt

Truby Willard, Me. M. Maree, Mnr. W. Potgieter en Zunaid Mohammed (Leierskap 2022)