Laerskool Aliwal-Noord krieketspelers gekies vir 2de rondte
XHARIEP KRIEKET:
Laerskool Aliwal-Noord het 25 Februarie 2020 aan Xhariep krieket proewe in Bloemfontein gaan deelneem. Daar is 24 spelers by die 0/13 en 24 spelers by die 0/11 spanne gekies om aan die 2de rondte proewe in die tweede kwartaal.
te gaan deelneem.
Die volgende leerder in 0.11 span Die volgende leerders in 0.13 span
Jayden Marais Jaden Geldenhuys
Liam Pretorius Pieter Odendaal
Brad Vorster Erik Prinsloo
Lutho Silele Jacobus van Pletzen
Jan-Kevin Mcgregor CJ Nagel
Herlu Schoeman Sachin Cornelius
MJ Geldenhuys Asakhe Tsiki
Gary Marx
Wian Brand
Matthew van Rooyen
Luke van Rooyen
Geluk aan elke speler en sterkte vir die tweede and finale rondte van die proewe.