Laerskool Aliwal-Noord Top 10 Eerste Kwartaal
In ‘n oogwink het kwartaal vining verby gevlieg, en ons kan duidelik sien dat die 2025 akademiese reis goed op dreef is. Leerlinge het hul voete gevind in hul nuwe grade en die goeie akademiese uitslae getuig van harde werk, deursettingsvermoë en goeie voorbereiding. Baie geluk aan die volgende Laerskool Aliwal-Noord leerlinge wat in onderskeie grade die Top 10-posisies behaal het.
Graad 4:
Nerina Peyper 93.67% 1
Yoda Stander 93.50% 2
Marica Coetzee 92.67% 3
Jacobus Odendaal 89.50% 4
Amienke Botha-Arends 89.00% 5
Bené Pagel 88.33% 6
Zack Vorster 87.33% 7
Lisa Swanepoel 86.67% 8
Onamandla Ndlela 86.50% 9
Siyababaza Mbobo 85.67% 10
Graad 5:
Mishke Moolman 90.83% 1
Romé Botha 89.17% 2
Karla Roberts 88.67% 3
Annabet Schmidt 87.50% 4
Willem Thompson 86.33% 5
Josh Labuscagne 85.67% 6
Jaco De Wet 85.17% 7
Iminathi Mokharanyana 85.00% 8
Dané Van Zyl 84.83% 9
Lisa Oelofse 84.50% 10
Graad 6:
Elizna Peyper 92.67% 1
Liné Nel 89.33% 2
Karla Nel 88.67% 3
Adriaan Vorster 88.33% 4
Michael Paul 87.83% 5
Sheliya Bessinger 86.33% 6
Johannes Van der Westhuizen 85.17% 7
Ria Van Riet 85.00% 8
Logan Vorster 84.17% 9
Nathan Van Zyl 83.67% 10
Graad 7:
Natasha Weitsz 92.22% 1
Kara De Wet 91.00% 2
Mikhulu Huluhulu 85.33% 3
Lia Lubbe 84.89% 4
Zenande Ntutha 81.44% 5
JohanJanse van Rensburg 80.78% 6
Sarie Thompson 79.22% 7
Nicole Rwiliriza 79.11% 8
Mieke Vorster 77.56% 9
Stephanie Edwards 77.00%10
Ricus Stapelberg 77.00% 10
Nika Van Zyl 77.00% 10
Barend Botha-Arends 77.00% 10
In Kwartaal twee sal die leerders van Graad 4 tot 7 hulself kan uitdaag om ‘n vordering balkie te ontvang vir akademie aan die einde van die kwartaal. Om so ‘n akademiese vorderingspeldjie te ontvang, moet ‘n leerling sy/haar punte met 5% of meer, verbeter.
ONTHOU: “‘n Bietjie vordering elke dag, lei tot groot resultate!” – Loka But in order to reach our goals, we have to find balance… Never let success go to your head, and never let failure go to your heart.