Laer Volkskool hou sokkiedag
Laer Volkskool het op 2 en 3 November 2020 ‘n Sokkiedag gehou ,waar die leerlinge enige sokkies saam met hulle skoolklere mag aangetrek het. Daar was heelwat leerlinge wat braaf genoeg was ,om in die hitte te kom spog met hulle sokkies.