Laer Volkskool vier Idiome dag
ADVERTISEMENT
Donderdag, 30 Maart 2023, het Laer Volkskool die kwartaal afgesluit met Idiome-dag. Die leerders kon aantrek soos ‘n idioom. Die leerders het die idiome op ‘n baie kreatiewe manier uitgebeeld. Baie geluk aan Frederick de Klerk (graad 5) wat die wenner van die dag was met sy idioom “die ware Jakob”.

aap uit die mou laat

boer maak ‘n plan

donkiejare

idiome dag

idiome dag

idiome dag

idiome dag

idiome dag

idiome dag

idiome dag