Laer Volkskool Tweekampuitslae
Drie van Laer Volkskool se atlete kwalifiseer hierdie jaar om deel te neem aan die SA – Tweekamp Kampioenskap. Hulle verteenwoordig die Oostelike Provinsie tydens hierdie byeenkoms. Die kampioenskap vind Saterdag, 1 April 2023 plaas, te Stellenbosch. Baie geluk aan Elmare Naudé (o.9), JJ van Schalkwyk (o.9) en Ancois Viljoen (o.13). Hou Volkskool se naam hoog en geniet die kompetisie!

Ancois Viljoen

Elmare Naude

JJ v Schalkwyk