Laer Volkskool Tiekie dag
ADVERTISEMENT
Op Woensdag, 29 Maart 2023, het die prefekte ‘n Tiekie-middag gehou om die kwartaal op ‘n hoogtepunt af te sluit. Laer Volkskool Leerders kon aan ‘n kussinggeveg deelneem, probeer om ballonne met veërpyltjies raak te gooi en kon raai om ‘n prys by die snoepie te wen. Baie dankie aan al ons leerders wat ons ondersteun het. ‘n Spesiale dankie aan Judy en Lizelle Rademan wie se hande vir niks verkeerd staan nie en dankie ook aan die prefekte wat die Tiekie-middag moontlik gemaak het.

Tiekiedag

AJ Cronje en Andrew Vaaltyn

Chelsea Hendricks Janike van Zyl

Tiekiedag

Erisca Terbanche Judy, Luhandre, Liezel Rademan

Tiekiedag

Tiekiedag

Helgard van Wyk

Tiekiedag

Tiekiedag

Tiekiedag

Tiekiedag

Tiekiedag

Tiekiedag