Hoërskool Burgersdorp ‘trolley run’-kompetisie wenners word beloon
Die wenners van die ‘trolley run’-kompetisie!!!
Die derde prys gaan aan Elné die Bruin, Mathew Streak stap weg met die tweede prys en Joey van der Linde het die geleentheid om ‘n trollie vol kruideniers by Spar te koop! Ayabulela Mawanga het die wenkaartjie verkoop en is R100 ryker! Dankie Spar Burgersdorp vir julle borgskap en ondersteuning. En dankie aan elke leerder wat moeite gedoen het om kaartjies te verkoop.