Hoër Volkskool vs Hangklip Netbal Uitslae
Die afgelope naweek het Hoër Volkskool op sport gebied teen Hangklip, Queenstown, op tuisgrond gespeel. Dit was ‘n baie aangename dag.
Telings: (HVS eerste)
Netbal
- 0.14A15 – 11
- 0.14B 4 – 1
- 0.16A22 – 13
- 0.16B 13 – 14
- 0.16C4 – 5
Tweedes 26 – 19
Eerstes 22 – 12