Laerskool Grens Gr. R gradeplegtigheid
Laerskool Grens het onlangs hulle jaarlikse Graad R gradeplegtigheid gehou. Dit was so ‘n trotse oomblik! Die skool is voorwaar trots op die leerders en wens hulle alle sterkte toe vir die groot skool wat wag!
}
Send this to a friend