Die Hoër Tegnologiese Skool John Vorster prysuitdeling 2023
Hier by HTS John Vorster heg ons waarde aan elke leerderprestasie. Tydens ons jaarlikse prysuitdeling het ons leerders weer eens bewys dat hulle met die beste kan meeding. Baie geluk aan elkeen met sy of haar merkwaardige prestasies.
Ons deel oor die volgende paar dae al die prestasies. Dankie aan mev Natasha Kruger vir haar harde werk met dié en ook elke ander prysuitdeling.