Primêre Skool Naudeville stel hul nuwe adjunkhoof bekend
ADVERTISEMENT
Dit is met groot opgewondenheid en ‘n voorreg om ons nuwe Adjunkhoof aan u voor te stel. Baie geluk aan mnr. William Goslett wat in die pos aangestel is. Primêre Skool Naudeville is saam Meneer opgewonde oor die aanstelling en wens u ‘n blink toekoms toe.










