ADVERTISEMENT
Baie geluk aan juf. Clarise van Breda wat haar Pastorale Berading Vlak 4 voltooi het. Primêre Skool Naudeville is baie trots op Juffrou!