Newcastle Eisteddfod prestasie vir Amajuba School
ADVERTISEMENT
Amajuba School leerder Simone Smith in graad 11 het die Fanie Pretorius wisseltrofee vir Afrikaans Voordrag tydens hierdie jaar se Newcastle Eisteddfod te Drakenberg skool ontvang. Sy het ook trippelgoud vir haar voordrag gekry met ñ punt van 100%.










