‘n Nuwe Multisport fasiliteit vir Hoërskool Cradock
ADVERTISEMENT
Die dag het uiteindelik aangebreek. Daar was baie ure ingesit in hierdie projek en Hoërskool Cradock kan nou spog met n multisport fasiliteit. We are proud to have received the keys from Trompie on 20 April 2023. Hierdie projek wat aan die einde van 2022 begin is, het almal op die dorp opgewonde. Hierdie is ‘n spasie waar die leerders 5-aan-‘n-kant hokkie, netbal en futsal kan speel.We are excited to see what a facility like this can mean to the community of Cradock. ‘n Groot dank moet gaan aan meneer Cronje wat hierdie projek van die begin af gedryf het en dit tot op die einde deurgesien het. Watch the space for many exciting events that will take place on this wonderful turf.




















