Middelburg Hoërskool is een van die Beste Presterende Skole
ADVERTISEMENT
Vir die derde agtereenvolgende jaar word MiddelburgHoërskool deur die Minister van Onderwys vereer met ’n uitnodiging na die Nasionale Prysuitdeling vir Beste Presterende Skole. Middies ontvang die 2de plek onder die toppresterende openbare skole in Kwintiel 4.










