LS Bosveld dansers neem deel aan die IFAA finale
ADVERTISEMENT
Op 15-17 Oktober neem 3 Bossie dansers deel aan die IFAA finale. Hulle presteer uitmuntend in hulle onderskeie dansstyle.
- Hencoe Labuschagne – Solo HipHop – 89 %
- Nieke Janse van Rensburg – Solo Freestyle en -Kontemporer – 89%
- Inge Duvenhage – Solo HipHop – 91% en Solo Kontemporer – 91% (4de plek in ouderdom 7-10 jaar)
Inge verower ook haar SA kleure in albei haar danse, en is dus gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig in 2 internasionale byeenkomste naamlik – IFFA Oceanic- en Namibie Kampioenskappe.

















