Laerskool Wynland atlete vaar uitstekend in die Wes-Kaap kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Wes-Kaap Kampioene! Baie geluk aan Lache Haas en David Exford wat deelgeneem het aan die Wes-Kaapse Laerskole atletiekbyeenkoms op Saterdag, 12 Maart. Albei het uistekend gevaar: David Exford- 1ste plek in 1200m – seuns o.10 Lache Haas- 1ste plek in Hoogspring, asook 1ste plek vir 100m- dogters o.11 Hierdie. atlete sal oor 2 weke deelneem aan die S.A Laerskole atletiekbyeenkoms in Potchefstroom. Laerskool Wynland is trots op julle.










