Laerskool Worcester-Oos leerders skitter aan die WOW Spelfees
ADVERTISEMENT
Laerskool Worcester-Oos leerders Neva Terblanche (Graad 1) en Mila Louwrens (Graad 7) het op 28 September 2024 deelgeneem aan die Nasionale rondte van die WOW Spelfees te Stellenbosch Universiteit en het baie goed gevaar. Dankie vir julle insette die afgelope tyd. Ons is trots op julle!










