Laerskool Wierdapark verower ‘n eerste plek in die Afrikaanse Spellethon
ADVERTISEMENT
Laerskool Wierdapark is baie trots op Olerato gr. 3 wat ‘n eerste plek in die Distrik vir Afrikaanse Spellethon verower het. Sy was die aan die “Provincial Award Ceremony “ in Vereeniging gaan deelneem waar sy ‘n toekening ontvang het vir “Outstanding performance”.










