Laerskool Vorentoe Prysuitdeling
ADVERTISEMENT
Laerskool Vorentoe het hul jaarlikse prysuitdeling gehou. Hartlik geluk aan al die leerders wat ‘n toekenning ontvang het vir hul prestasie.
Hoofleiers 2025
- Ella van der Merwe (onderhoofdogter)
- Hanja Gildenhuys (hoofdogter)
- Sian Potgieter (hoofseun)
- Arnoux Rossouw (onderhoofseun)

Zivan de Klerk (graad 7)
- Trofee vir Wiskunde/Wetenskap
- Senior Muurbal – seuns

Ava Vermeulen (graad 7)
- Dux leerling
- Mees veelsydige leerder
- Trofee vir Tweetaligheid

Elial Vaas (graad 7)
- Victor Ludorum
- Tofee vir Leierskap
- Trofee Ambassadeurskap

Sian Potgieter (graad 6)
Sportman van die jaar
Trofee vir Senior Rugby

Justin Horne (graad 6)
- Senior Krieket

Minay Botha (graad 7)
- Sportvrou van die jaar
- Victrix Ludorum
- Trofee vir Leierskap
- Trofee Ambassadeurskap

Hanja Gildenhuys (graad 6)
- Senior Muurbal
- Beste prestasie – klavier

Luca Portheine (graad 7)
Kuns-beker: Meeste Entoesiasme

Kayla Barnard (graad 7)
Senior Drama












