ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die Laerskool Swartkop Top 10 leerders vir die 3de kwartaal! Skouer aan die wiel vir die 4de kwartaal wat einde se kant toe staan. Ons glo in julle.