Laerskool Swartkop is bevoorreg om hul eie fietsry bospaadjie te hê
ADVERTISEMENT
So bly ons Fiks en Fluks in die Vakansie! Ons as Laerskool Swartkop is bevoorreg om ons eie bospaadjie te hê waar ons kan fietsry en landloop oefen. Die hitte was rof, maar ons is opgewarm vir die laaste 2 ligawedrenne wat voorlê.












