Laerskool Swartkop hokkiespelers is opgeneem in die Hokkie Northerns spanne
ADVERTISEMENT
Twee van Laerskool Swartkop se hokkiespelers is opgeneem in die Hokkie Northerns spanne. Dhanik Nel – o.12 Sky en Luyanda Vezi – o.13 Northerns. Dit is die tweede keer wat Luyanda gekies is vir die span. Baie geluk Swarries!










