Laerskool Stulting leerders is uitgenooi na die Despatch Kunsfees se Prestige-aand
ADVERTISEMENT
Baie Geluk aan die volgende leerders van Laerskool Stulting wat uitgenooi is om aan die Despatch Kunsfees se Prestige-aand (15 Augustus) te gaan deelneem.Ons is trots op julle wat ons skool so mooi verteenwoordig. Welgedaan!
– Spreekkoor (Graad 2)
– Juniorkoor
– Liviané van Niekerk
– JC Vermaak
– Amé Spangenberg
– Dané du Plessis












