Laerskool Lochnerhof eerstespanne
ADVERTISEMENT
Ons kyk terug na die wintersport-seisoen van 2022 en deel graag Laerskool Lochnerhof se eerstespanne met trots.
Hokkie
Lochnerhof se o.13A- hokkiedogters en -seuns het die voorreg gehad om in Augustus na Mosselbaai te toer. Die leerders het baie goed gevaar teen die ander skole en was bederf met onder andere ‘n safari-rit en Ten Pin Bowling. Hulle het die seisoen saam as ‘n span gegroei en kon die seisoen op ‘n hoogtepunt afsluit.
Hokkiedogters

Voor van links na regs: Dôya Meiring, Lara Pretorius, Jessica Geldenhuys, Wianic Swart, Nike Havenga, Cara Hansen.
Agter van links na regs: Carike Wiese, Leané Botha, Anika Marx, Mila Warnich, Mnr. Michael Doubell (Afrigter), Carli Bayer, Emma Verster, Larissa Visagie, Mieke Groenewald, Annabel Theron.
Hokkieseuns

Voor van links na regs: Liam Visagie, Dimitri Carstens, Ryan Kruger, Roan Pienaar, Luan Coetzee, Daniël Binneman.
Agter van links na regs: Erik Notnagel, Jean du Toit, Gustav du Plessis, George Lotzé, Rohan Lamprecht, Juan Botha, Joshua Human, Duart van Graan.
Netbal
Lochnerhof se o.13A -netbalspan behaal ‘n 3de plek met die ligauitspeelwedstryde en dring deur na die CTPSN liga finale wat 10 September plaasvind.

Voor van links na regs: Emma Verster, Mieke Carr, Carli Bayer, Larissa Visagie Agter van links na regs: Me. Shané Rosslee (afrigter), Lia Louw, Cara de Klerk, Nichola Pienaar, Sumari van Biljon, Kayla Muller, Me. Elizka Roux (afrigter).
Rugby

Lochies se o.13A- rugbyspan het hierdie seisoen aan drie toernooie deelgeneem: Marlow, Oakdale en Willie le Roux Rugbyfees. By laasgenoemde toernooi was die seuns onoorwonne. Voor van links na regs: Herman Cloete, Dehan Rossouw Middel van links na regs: Eduan Nortjé, Kyle Snyders, Daniël Binneman, Aldo Erasmus, MJ Terblanche. Agter van links na regs: Lukas Cloete, Zach Greeff, Robert de Villiers, Dylan Rossouw, Shayne Coetser, Dalton Cloete, Ruan Nell, Joshua Human, Aiden Strydom, Robin Beukes, NW Pienaar, Marcel Strydom, Rohan Lambrecht.
Afwesig: Henry Hess









