AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades
  • 2025 Term 2 – School Highlights

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Twee van Laerskool Rustenburg se skaakspelers aan die laaste Bojanala-toernooi vir die jaar deelgeneem

  • Laerskool Proteapark Junior Trofee-Wenners 2025

  • Laerskool Rustenburg Merietetoekennings 2025 Sport en kultuur

  • Laerskool David Brink Juniors Prize Giving 2025

  • Laerskool Proteapark Graad 7 Trofee-Wenners 2025


Laerskool KathuNorthern CapeRegional News
Home›Regional News›Northern Cape›Laerskool Kathu›Laerskool Kathu se landloopatlete hardloop dat die stof staan

Laerskool Kathu se landloopatlete hardloop dat die stof staan

By Karien Frans
26th August 2024
562
0

ADVERTISEMENT


Share:

As daar een ding is wat Kalaharikinders kan doen, is dit hardloop. Lang asems, uithouvermoë en weergalose veggees, dít is waaroor Laerskool Kathu se landloopatlete beskik. Die landloopatlete het die seisoen op ’n hoë noot begin en vroeg al gewys dat hulle dopgehou moet word. Op Saterdag 24 Augustus het 6 van Laerskool Kathu se landloopatlete as deel van die JTG-span aan die Noord-Kaap Kampioenskappe in Upington gaan deelneem. Een van die deelnemers is nog maar in graad R in Bana-kleuterskool, maar neem deel saam met Laerskool Kathu se atlete.

Die atlete het hulself uitstekend van hul taak gekwyt en goeie tye behaal, almal is ongelukkig nog te jonk vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe. Johané Rademeyer het goud verwerf vir dogters o. 6 met ’n tyd van 5:24. Daar is geen amptelike rekord vir dogters o. 6 nie. Emma Visser het silwer verwerf vir dogters o. 7 met ’n tyd van 4:55. Sy verbeter steeds die Noord-Kaaprekord met 24 sekondes. Die wenner se tyd was 4:48.

Die ander atlete het ook baie goed presteer. Leah Adendorff het ’n vyfde plek behaal vir dogters o. 8. Lukas Visser het ’n vyfde plek behaal vir seuns o. 9 en Leané Rademeyer het ’n vyfde plek behaal vir dogters o. 8. Baie geluk aan al die landloopatlete. Ons hou julle dop en kan nie wag dat ons julle eendag na die Suid-Afrikaanse kampioenskappe kan stuur nie. Oefen solank vir volgende jaar en moenie ophou droom nie!

Zanelle de Wet, Leah Adendorff, Emma Visser, Johané Rademeyer, Lukas Visser en Leané Rademeyer het Laerskool Kathu se naam hoog gehou tydens die Noord-Kaap Kampioenskappe vir landloop op Saterdag 24 Augustus in Upington.

 

TagsLandloop
Previous Article

Laerskool Westwood skaakspelers word verkies tot die ...

Next Article

Laerskool Kathu Gladdemonde presteer by Noord-Kaap Kunsfees

Share:

Related articles More from author

  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool RooihuiskraalRegional News

    LS Rooihuiskraal atlete gekies vir SA Landloop Kampioenskappe

    7th September 2022
    By Michelle Davids
  • CenturionGauteng PretoriaLaerskool SwartkopRegional News

    SA Landloop prestasie vir Laerskool Swartkop

    7th October 2024
    By Karien Frans
  • East RandGauteng JohannesburgLaerskool BaanbrekerRegional News

    LS Baanbreker leerder neem deel aan Gauteng Landloop Kampioenskappe

    12th September 2022
    By Andreneza Damonse
  • Hoër Volkskool PotchefstroomNorth WestPotch Klerksdorp and surroundsRegional News

    Hoër Volkskool Potchefstroom Landloop atlete skitter by die SA’s

    9th October 2024
    By Karien Frans
  • Laerskool EversdalNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Eversdal atlete verwerf WP-kleure in landloop

    19th September 2025
    By Andreneza Damonse
  • HighveldLaerskool SecundaMpumalangaRegional News

    LS Secunda landloop leerders gekies vir die Mussa span

    21st September 2022
    By Andreneza Damonse

  • Laerskool EversdalNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Eversdal Primary School’s Junior and Senior choirs participated in the Kaapse Afrikaanse Eisteddfod

  • Langenhoven GimnasiumRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Langenhoven Gimnasium T-hemp Ontwerpkompetisie wenner

  • Laerskool George-SuidRegional NewsSouthern CapeWestern Cape

    Laerskool George-Suid spog met 8 spelers in die SWD o.12 rugbyspanne

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us