Laerskool Hartenbos Dolfyn-atlete haal Wes-Kaap atletiekspan
ADVERTISEMENT
Hierdie Laerskool Hartenbos Dolfyn-atlete is opgeneem in die Wes-Kaap atletiekspan en gaan deelneem aan die SASA Skole Atletiekkampioenskappe in Potchefstroom vanaf 24-26 Maart 2022.










