Laerskool Goudkop rugbyspelers haal die Kosh-rugbyspan
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Goudkop rugbyspelers Ethan Gibbons, Louw Myburgh, Ethan Botes, Miguel Nieuwoudt, Jayden van Deventer, Brayden Carter en Nathan Cripps is opgeneem in die Kosh-rugbyspan wat Saterdag, 6 Mei gaan deelneem aan die Luiperds rugbyproewe. Baie geluk julle. Ons is baie trots op julle!










