Laerskool Gansbaai netbalspelers haal die Walkerbaai-netbalspan
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Gansbaai netbalspelers wat opgeneem is in die Walkerbaai-netbalspan. Ons is baie trots op julle!
- 0.11: Ninke Kotze en Beonay Valentine
- 0.12: Luandi van der Linde
- 0.13: Haylie Kriel, Ciske Kok, Anke Kok en Lara Warren.










