Laerskool Durbanville leerders presteer in landloop
ADVERTISEMENT
Hierdie atlete van Laerskool Durbanville het op 2 September aan die Provinsiale Landloopkampioenskappe te George deelgeneem.
Die uitslae was as volg:
- Diné was 14de
- Carika Rossouw 9de
- Helene van der Merwe 5de
- Lara Stander 1ste
- Jesse Nel 3de
- Anke Stander 8ste
Die eerste 6 atlete per ouderdomsgroep gaan deur na die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe, dus kwalifiseer Helene, Lara en Jesse hiervoor.

Voor l.n.r: Carika Rossouw o.12; Jesse Nel o.13; Diné van de Wal o.10 Agter l.n.r: Lara Stander o.13; Helene van der Merwe o.12; Anke Stander









