Laerskool Cradock swemmers blink uit by die Karoogala
ADVERTISEMENT
Laerskool Cradock swemmers blink uit by die Karoogala. Die volgende swemmers van CLS het aan die Karoogala deelgeneem. Ongelukkig is die Driehoekige Inter-Distrikte Gala, wat op 2 Maart sou plaasvind, uitgestel tot verdere kennisgewing. Die swemmers is Luan Moolman, Hanlo Moolman, Nicolaas van der Walt, Luca del Giudice, Hendre Gerber, Adriano del Giudice, Liane van der Walt en Annabel Pieters.

Swemspan









