Laerskool Courtrai o.13A hokkiespan gekroon as wenner in Hartenbos
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai se o.13a hokkiespan het deelgeneem aan n toeernooi by Hartenbos en is as die wenner gekroon. Baie geluk met hierdie puik prestasie.

Agter vlnr: Mienke Troskie, Mia Janse van Noordwyk, Elisa Ehlers, Olivia Beukes, Melua Steyn, Marli Visser, Munke Blom, Lara Schwabe, Julia Schwabe
Voor vlnr Maike Potgieter, Elle Ungerer , Janemi Schoeman, Lana Moelich









