Laerskool Courtrai atlete kook
ADVERTISEMENT
Laerskool Courtrai se atlete het deelgeneem aan die Lochnerhof Prestige Atletiekbyeenkoms en pragtige prestasies behaal. Die volgende leerders het spesiale toekennings ontvang:
- Annemie du Plessis (graad 6, 12 jaar) – 12de beste prestasie van die dag
- Mia Janse Van Noordwyk (graaf 5, 11 Jaar) – beste prestasie van die dag
- Amina Ndlovu (graad 4, 10 jaar) – 10de beste prestasie van die dag










