Laerskool Baillie Park tennisspanne is opgewonde en reg vir 2025 seisoen
ADVERTISEMENT
Met nuwe energie, spanne en ’n passie vir die spel, sien Laerskool Baillie Park uit na elke tenniswedstryd wat voorlê. Dankie aan elke afrigter, ouer en ondersteuner wat agter ons spelers staan!
’n Spesiale woord van dank aan Impact Engineers (vir die seuns) en TopLay Country Eggs (vir die meisies) vir die pragtige hoodies waarmee julle ons eerste spanne toegerus het ons waardeer die ondersteuning opreg.













