Laer Volkskool kleuroorlog pret
ADVERTISEMENT
Daar was vandag, 26 April 2023, omtrent oorlog by Laer Volkskool. Leerlinge het elkeen ‘n inspuiting gekry wat hulle kon gebruik om mekaar met verf te spuit. Ons het met skoon klere begin, maar binne minute was almal met verskillende kleure versier. Wat is dan nou lekkerder as om mekaar so vuil en kleurvol as moontlik te maak. Dit was nou vet pret. Dankie aan Laer Volkskool se landsdiens wat die kleuroorlog aangebied het.

Angela Vorster, Mcayla Plaatjies

Daniel Nel, Divan de Lange, Roelof vd Merwe, Hugo Lambrechts

Kleuroorlog 2023

Elrie Pretorius

Janike Van Zyl,Janneke Conradie,Helen Grobbelaar

Johan Viljoen

Kyle Bantom

Stacey Jansen, Deidre Alberts, Mynette Viljoen









